BLAAIER AANPASBAARHEIDSRIGLYNE

 
Die SARS eFiling-webtuiste kan optimaal besigtig word met Internet Explorer (IE) weergawes 8+ blaaiers.
 

Algemene riglyne

  • Die nuutste weergawe van Adobe Flash player en Adobe Reader moet vir eFiling gebruik word en die nuutste weergawe van Adobe AIR vir e@syFile™ Employer:
  • Kry jy ‘n boodskap, 'Loading...busy preparing your form' op eFiling?
  • Aangesien Adobe nie meer Linux steun nie, kan jy die Chrome-blaaier as ‘n tydelike oplossing installeer op jou Linux-bedryfstelsel.  Die Chrome-blaaier het ingeboude plugins vir die nuutste Flash-weergawe. 

Hoe om PDF's in ‘n blaaier te besigtig

Elke blaaier het sy eie instelling wat kontroleer hoe PDF’s vanaf ‘n webblad oopmaak.  Vir meer inligting oor hoe om ‘n PDF suksesvol te besigtig in ‘n spesifieke blaaier, klik op jou toepaslike blaaier hieronder:
Last Updated: 11/01/2017 10:29 AM     print this page
SARS eFiling eFiling Login eFiling Register Now eFiling Forgot Password eFiling Forgot Username E@syFile
FIND A PUBLICATION
FIND A FORM
FIND AN FAQ