​EK BENODIG MY BELASTINGNOMMER

As jy jou belastingnommer vergeet het, kan jy dit op verskeie maniere aanvra:
  • Jy kan dit by jou naaste SARS-tak aanvra. Bring asseblief jou ID saam. 
  • Jy kan dit op eFiling verkry as jy as eFiler geregistreer is.  Al wat jy hoef te doen, is om aan te teken en jou nommer te besigtig. 
  • Of jy kan dit mondelings versoek van die SARS-kontaksentrum by 0800 00 7277.  Hou asseblief jou ID-nommer byderhand, want SARS sal moet verifieer of dit wel jy is.  Let asseblief daarop dat jy nie jou kennisgewing van registrasie van die SARS-kontaksentrum kan versoek nie – slegs by ‘n SARS-tak.
Top Wenk:
SARS sal nie jou belastingnommer aan ‘n ander persoon verskaf, tensy die persoon jou belastingpraktisyn is of volmag het om jou belastingsake te behartig nie. 
Last Updated: 14/07/2016 3:50 PM     print this page
SARS eFiling eFiling Login eFiling Register Now eFiling Forgot Password eFiling Forgot Username E@syFile
FIND A PUBLICATION
FIND A FORM
FIND AN FAQ