​SARS KORRUPSIELYN

As jy moontlike korrupsie van ‘n SARS-beampte in belasting of in Doeane en Aksyns wil rapporteer, kan jy ons vertroulike lyn skakel. 
 
Ons waardeer jou oproep en is verbind tot die bevegting van belastingoortredings, soveel meer so as ons dit in ons eie organisasie vind. 
 
Skakel tolvry op 0800 00 2870.
 
Of jy kan ons aanlyn verdagte-aktiwiteite verslag voltooi.
 
Last Updated: 26/08/2016 1:36 PM     print this page
SARS eFiling eFiling Login eFiling Register Now eFiling Forgot Password eFiling Forgot Username E@syFile
FIND A PUBLICATION
FIND A FORM
FIND AN FAQ