​HOU JOU BESIGHEIDSBESONDERHEDE OP DATUM

Top wenk: Die wyse waarop jy registreer vir belasting en doeane, en jou bestaande besonderhede opdateer, het sedert 12 Mei 2014 verander.  Vir meer inligting, klik hier.
 
Voor jy jou ITR14 voltooi, maak seker dat die kontak-, adres-, bank- en openbare offisiersbesonderhede van die maatskappy korrek is, deur dit te verifieer en op te dateer (indien nodig) met die gebruik van die Registration, Amendments and Verification-vorm (RAV01). Jy kan die RAV01 besonderhede verifieer en opdateer deur:  
  • Op die “Maintain Registered particulars” op eFiling te klik.  SARS mag versoek dat jy na ‘n tak gaan om enige veranderinge aan jou bankbesonderhede, wat dalk deur eFiling gedoen is, te verifieer.
  • ‘n SARS-tak te besoek. Verwys asseblief na die RAV01-gids oor hoe om die nodige vereiste relevante materiaal (stawende dokumente) voor te berei vir die opdatering van bank- en openbare offisiersbesonderhede by ‘n SARS-tak. 
Last Updated: 23/01/2018 1:13 PM     print this page
SARS eFiling eFiling Login eFiling Register Now eFiling Forgot Password eFiling Forgot Username E@syFile
FIND A PUBLICATION
FIND A FORM
FIND AN FAQ