​HEREREGTE TARIEWE VIR TRUSTS

 
Die hereregte tariewe vir trusts sal as volg bereken word: 
 
Datums​ Tariewe​
Tot 16 Julie 1995​ ​Tariewe word vasgestel volgens vir wie die eiendom gehou was  [Artikel 2(7)] bv. indien die begunstigdes natuurlike persone was, sal hereregte bereken word teen die koers vir natuurlike persone. 
​Vanaf 17 Julie 1995 tot 31 Julie 1996 ​Tariewe word bepaal volgens of die trustees natuurlike persone was of nie.  
Vanaf 1 Augustus 1996 tot 28/02/2006​ ​Die tarief vir ALLE TRUSTS is 10% van die aankoopprys en dit maak nie saak wie die begunstigdes of trustees is nie. 
Vanaf 1 Maart 2006 tot 22 Februarie 2011​ ​Tarief is 8% van die aankoopprys en dit maak nie saak wie die begunstigdes of trustees is nie
Vanaf 23 Februarie 2011​ ​Die normale koers word toegepas omdat daar geen onderskeid tussen natuurlike en nie-natuurlike persone is nie.
 
Last Updated: 19/01/2018 11:40 AM     print this page
SARS eFiling eFiling Login eFiling Register Now eFiling Forgot Password eFiling Forgot Username E@syFile
FIND A PUBLICATION
FIND A FORM
FIND AN FAQ