Registered Representatives Afrikaans

GEREGISTREERDE VERTEENWOORDIGERS

 Wat is ‘n geregistreerde verteenwoordiger?

‘n Geregistreerde verteenwoordiger is ‘n persoon wat met volmag aangestel is om namens ‘n ander regspersoon op te tree (bv. maatskappye, trusts, ens.), gewoonlik Openbare Offisiere, Rekenpligte Beamptes, Administrateurs, ens.  As ‘n regspersoon meer as een geregistreerde verteenwoordiger het, moet een as offisiële verteenwoordigende persoon by SARS genomineer word.  Onthou dat die geregistreerde verteenwoordiger by SARS geregistreer moet wees.   

Verbeterings vir geregistreerde verteenwoordigers (bv. Openbare Offisiere)

Geregistreerde verteenwoordigers (bv. verteenwoordigers van maatskappye of Openbare Offisiere) kan nou addisionele funksies verrig met enkel registrasies op eFiling. Lees hier meer.  

Wie mag ‘n geregistreerde verteenwoordiger wees?

Die volgende individue mag as geregistreerde verteenwoordigers optree:

Soort Regspersoon​ Aard van Entiteit​ Kapasiteit van Verteenwoordiger
Individu​ ​Individue ​Ouer/Voog, Kurator, Eksekuteur, Administrateur
​Alleeneienaars ​Kurator, Eksekuteur, Administrateur
​Companies and Intellectual Properties  Commission (CIPC) Registered Companies
Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (CIPC)
Geregistreerde Maatskappye
​Maatskappye in Staatsbesit (MSB Bpk) ​Openbare Offisier, Likwidateur, Administrateur
​Private Maatskappy (Edms) Bpk ​Openbare Offisier, Likwidateur, Administrateur
​Openbare Maatskappy (Bpk) ​Openbare Offisier, Likwidateur, Administrateur
​Maatskappy met Persoonlike Aanspreeklikheid (Inc) ​Openbare Offisier, Likwidateur, Administrateur
​Maatskappy Sonder Winsoogmerk (MSW) ​Openbare Offisier, Likwidateur, Administrateur
​Maatskappy beperk deur Garansie ​Openbare Offisier, Likwidateur, Administrateur
​Buitelandse Maatskappy ​Openbare Offisier, Likwidateur, Administrateur
​Buitelandse Maatskappy sonder winsoogmerk ​Openbare Offisier, Likwidateur, Administrateur
​Company Registered Under Transvaal LawMaatskappy geregistreer onder Transvaalse wetgewing ​Openbare Offisier, Likwidateur, Administrateur
​Beslote Korporasie ​Openbare Offisier, Likwidateur, Administrateur
​Onbeperkte Maatskappy ​Openbare Offisier, Likwidateur, Administrateur
​Primêre Koöperatief ​Openbare Offisier, Likwidateur, Administrateur
​Sekondêre Koöperatief ​Openbare Offisier, Likwidateur, Administrateur
​Tersiêre Koöperatief ​Openbare Offisier, Likwidateur, Administrateur
​Statutêre Liggaam ​Openbare Offisier, Likwidateur, Administrateur
Entiteite nie by CIPC geregistreer ​Vennootskappy/Liggaam van Persone ​Hoofvennoot, Openbare Offisier (van die hoofvennoot waar die hoofvennoot ‘n regspersoon is)
​Klubs ​Tesourier, Likwidateur, Administrateur
​Vereniging sonder Winsoogmerk ​Rekenpligtige Beampte, Likwidateur, Administrateur
​Welsynsorganisasie ​Rekenpligtige Beampte, Likwidateur, Administrateur
​Buitelandse Regeringsinstansie ​Rekenpligtige Beampte, Likwidateur, Administrateur
Trust ​Testamentêre Trust
Ander Trusts
​Hoof Trustee, Likwidateur, Eksekuteur, Administrateur

Geregistreerde Belastingpraktisyns sal steeds ‘n ondertekende volmagsoorkonde moet toon met elke takbesoek.  Hul huidige eFiling-profiel sal ook onverandererd bly.    

Hoe bevestig ek dat ek die geregistreerde verteenwoordiger is?

Besoek you naaste SARS-tak met die nodige toepaslike materiaal (stawende dokumente) en laat jou verhouding met jou kliënte aan op SARS se stelsel aangeteken word.   Wanneer jy geregistreer is, mag jy eFiling begin gebruik om jou kliënte se geregistreerde besonderhede op datum te hou.  Jy sal ook hierdie funksie aan ander eFiling-administrateurs kan allokeer.    

Benodig jy hulp?

Skakel die SARS-kontaksentrum by 0800 00 SARS (7277) of besoek jou naaste SARS-tak.  Maak seker dat jy die relevante materiaal saam neem. 

Table of Contents

Last Updated:

Facebook
Twitter
LinkedIn
Email
Print